fdroiddata/metadata/net.osmand.plus/af/changelogs/263.txt
Hans-Christoph Steiner ebb6baa3bd
standardize whitespace on localizable changelogs
This makes things work better when syncing with Weblate
2019-03-01 14:13:47 +01:00

2 lines
501 B
Plaintext

— Nuwe kenmerk: vinnige aksie knoppie — Verbeterde tassherm gebaar reaksie — nuwe skrifstyle bedek meer locales — ondersteuning TTS vir distriks taal variante — sigbaarheid versterkings in verskeie karteer style en wikipedia — Ondersteuning vir oop posisie kode (OLC) — Vertoon elevasie en helling profiel vir opgeneem GPX (ook spoed) en berekende roete — "Bestuur styl" instelling en logika verbeterings in fiets routing — Instellings vir die gebruik van hoogte data in fiets roete