fdroiddata/metadata/de.kugihan.dictionaryformids.hmi_android/af/description.txt
Hans-Christoph Steiner 83231f0bf7 standardize whitespace on localizable text files
This makes things work better when syncing with Weblate
2019-02-27 23:28:09 +01:00

6 lines
769 B
Plaintext

DictionaryForMIDs is 'n veelsydige woordeboek wat met woordeboeke van alle tale regoor die wêreld opgestel kan word. Dit is byvoorbeeld moontlik om DictionaryForMIDs met 'n Engels aan Spaanse woordeboek sowel as vir 'n Engels aan Chinese woordeboek op te stel.
Buiten taal woordeboeke, is dit moontlik is om enige ander woordeboek op te stel vir DictionaryForMIDs, byvoorbeeld 'n ZIP-woordeboek, 'n foon woordeboek, 'n woordeboek van mediese terme, ens.
Let asseblief daarop dat die woordeboeke wat vir DictionaryForMIDs opgestel is verskillende Kopiereg kan hê. Alle woordeboeke wat afgelaai kan word vanaf die webwerf is gratis om te gebruik. Verskeie woordeboeke kom met die toepassing en meer verskaf word in die artikel woordeboeke vir aflaai van die webwerf.