fdroiddata/metadata/org.wikipedia/af/changelogs/194.txt

1 line
389 B
Plaintext
Raw Normal View History

2017-09-26 14:56:33 +00:00
-Aansienlike verbeterings aan die lees lyste UI - veelvuldige lees lys artikels kan nou word gekies op een slag - individule lys artikels kan nou aan of af geskakel word op/aflyn te lees. -Prentjies is nou in die kasgeheue vir vanlyn beskikbaarheid - Toevoer kaart trek nou 'n arbitrere artikel van die gebruiker se lees lyste wanneer aflyn - Heelwat ander verbeterings en UI opgraderings