fdroiddata/metadata/com.google.zxing.client.android/af/description.txt

17 lines
1.5 KiB
Plaintext

Lees die inligting gestoor in strepieskodes of skep QR-kodes om adresse, kontakte of teks tussen toestelle te deel.
Boek, produk en web soek gaan na 'n Google bediener (afhangende van die keuse van land van oorsprong), alhoewel 'n pasgemaakte soek knoppie geskep kan word in die instellings bv. duckduckgo.com/?q=%s of wikibooks.org/w/index.php?search=%s.
Ondersteun volgende strepieskode tipes:
* UPC-A en UPC-E * EAN-8 en EAN-13 * kode 39; 93; 128 * ITF * Codabar * RSS-14 (alle variante) * QR kode * Data Matrix * Aztec ('beta' kwaliteit) * PDF 417 ('alpha' kwaliteit)
Sien die webwerf vir foutsporing en verduidelikings van die regte. Die program laat jou toe om kontakte, programme en boekmerke in 'n QR kode deel. Dit is waarom kontakte regte nodig is. Sien "Visit Developer Website" onder (https://github.com/zxing/zxing/wiki/Frequently-Asked-Questions).
Indien jou toestel nie skandeer nie, probeer eers peuter aan die instellings. Altifeer almal van hulle, en probeer dan een op 'n slag afskakel om te bepaal wat nodig is. As dit nie help nie, probeer die toestel cache en instellings van Android instellings die skoonmaak.
As dit steeds nie werk nie en jy glo daar is 'n program probleem, stuur 'n boodskap aan die skrywer met die volgende inligting. Boodskappe sonder hierdie inligting kan opgetree word op, dus is geïgnoreer.
-Toesteltipe - 'n basiese Beskrywing van wat nie werk nie: opvries? nie skandeer nie? lyk vreemd? -Bevestig dat jy die bogenoemde probeer het - 'n toestel log vaslê van wanneer dit begin het