fdroiddata/metadata/de.danoeh.antennapod/af/description.txt

9 lines
1 KiB
Plaintext

Potgooi hantterder en speler wat gee jou onmiddellike toegang tot miljoene gratis en betaalde potgooie, van onafhanklike podcasters na groot publiseer huise soos die BBC, NPR en CNN. Voeg, invoer en uitvoer van hul toevoere moeitevry met behulp van die iTunes potgooi databasis, gPodder, OPML-lêers of eenvoudige RSS URL'e. Stoor poging, batterykrag en mobiele datagebruik met kragtige Outomatisasie kontroles vir aflaai episodes (Spesifiseer tye, intervalle en WiFi netwerke) en skrapping van episodes (gebaseer jou Gunstelinge en vertraging instellings). Maar die belangrikste: aflaai, stroom of ry episodes en geniet hulle soos u met verstelbare terugspeel spoed, Hoofstuk ondersteuning en 'n slaap timer.
Gemaak deur potgooi entoesiaste. AntennaPod bevat geen advertensies en word gereeld opgedateer gebaseer op jou insette.
'''L.W.'' Die Flattr funksionaliteit is gedeaktiveer is in hierdie bou want die API sleutels is nie in die bron nie.
Kyk gerus na [https://github.com/AntennaPod/AntennaPod/wiki/About-AntennaPod#all-features full feature list] by ons Wiki.